Giuliano de' Medici

Giuliano di Piero de' Medici
Portret deur Sandro Botticelli
Gebore28 Oktober 1453
Florence, Republiek van Florence
Sterf26 April 1478 (op 24-jarige ouderdom)
Katedraal van Florence, Republiek van Florence
Ouer(s)Piero "die Jigtige", Lucrezia Tornabuoni

Giuliano di Piero de' Medici (28 Oktober 145326 April 1478) was die tweede seun van Piero de' Medici ("die Jigtige") en Lucrezia Tornabuoni. Hy het saam met sy broer Lorenzo die Manjifieke oor Florence geheers en sy broer se beeld as "beskermheer van die kunste" gekomplimenteer met sy eie beeld as die aantreklike en sportiewe "goue seun".


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy